welcome tanya van zyl - your personal coach
I am so glad you' re here.  One of the best quotes I have heard is 'Life is a gift from God and what we do with that life is our gift back to God.'  This is something I truly believe.  You were Beautifully and uniquely Created; it is my personal goal to inspire you to live your life with Joy, Passion and Purpose, aligning your personal goals with the bigger vision God has for you.
Ek is baie dankbaar vir die voorreg om my passie vir die lewe met jou te deel.  Ons word daagliks met soveel negatiwiteit gebombardeer, dit is verstaanbaar om soms in 'n soliede muur vas te staar en niks anders as probleme en doodloopstrate te sien nie.  Ek glo daar is Hoop in Jesus. Vandag meer as ooit het ons land en ons wêreld mense soos ek en JY nodig wat opstaan en die Hoop begin leef.  Persoonlik glo ek om elke tree vorentoe met Jesus as Vennoot te stap.  Die vennootskap beteken om die moontlike in Afhanklikheid te gaan doen en die onmoontlike vir Hom te gee.  Dit is dus 'n kombinasie van bid en doen! 
So please stay for a while and look around. There's something here for you in every area of your life Mind, Body, Heart and Soul.  May you be inspired to become the best YOU that you can be!